Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Octomom' se porno-geld geblaas

2013-01-07 09:02
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Nadya Suleman, oftewel Octomom, wat wêreldwyd bekendheid verwerf het toe sy aan 'n agtling geboorte geskenk het, is vyf maande ná sy haar laaste welsynsgeld ontvang het, wéér op staatshulp aangewese.

Die skinderwebwerf TMZ berig dat Suleman die meeste van die spaargeld wat sy opsygesit het danksy haar roem, spandeer het by 'n rehabilitasiesentrum waar sy in Oktober verlede jaar tuisgegaan het.

Suleman het verlede week vir staatshulp geregistreer omdat sy nie spaargeld oorhet nie.

Die ma van 14 sal voortaan moet klaarkom met $1 800 (sowat R15 200) per maand vir kos, $1 000 (sowat R8 400) vir noodgevalle, en mediese dekking van die staat.

Sy het die meeste van haar geld gemaak met verskynings in pornografiese video's.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: octomom
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel sê... asook Nadine Gordimer en JM Coetzee - 2 kere Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 17:57 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between Silver Lakes and Mamelodi East
  • Thursday Cresta - 17:57 PM
    Road name: Beyers Naude Drive Westbound
    DELAYS through Cresta towards the N1 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.