Nuwe rekord vir televisie kyk

2009-09-06 19:34
Tweets Share Share line Print

Amsterdam – ‘n 28-jarige man van Amsterdam het Sondag ‘n ongesteurde 86 ure voor die televisie voltooi en is nou die wêreldrekordhouer, het die Nederlande uitsaaiers NOS gesê.

Efraim van Oeveren, wat van die dorp Tilburg kom, het ses ure langer voor die televisie deurgebring as die vorige rekordhouer-stoelpatat van Nieu Delhi.

Van Oeveren het uitputting probeer beveg saam met twee ander Nederlandse deelnemers en hulle is bygestaan deur dokters en ‘n jurie.

‘n 20-jarige deelnemer het na 40 ure die handdoek ingegooi, terwyl die 30-jarige vir 72 uur vasgebyt het.

Die reëls van die kompetisie het deelnemers toegelaat om vir vyf minute elke uur ‘n blaaskans te vat om hul oë te rus of om ‘n vinnige stort te neem.

Die deelnemers kom self kies wat hulle wou kyk en die wenner se naam gaan in die Guinness Book of World Records verskyn en hy kry ook ‘n nuwe televisiestel.

- Sapa


 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Sfeil bultjie om te klim. bewys na twaa;f jaar? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.