Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe Bond-roman kom in September

2013-02-19 13:13
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Nuwe James Bond-roman wat deur die Britse skrywer William Boyd geskryf word, sal op 26 September 2013 vrygestel word, het die uitgewers Jonathan Cape Maandag bekendgemaak.

Die boek, wat nog nie ‘n titel het nie, speel in 1969 af, en vertel die verhaal van ‘n 45-jarige Bond.

“1969. ‘n Veteraan- geheime agent. ‘n Enkele sending. Die mag om lewens te neem. James Bond is terug,” word lesers in ‘n verklaring belowe.

James Bond se skepper, Ian Fleming, is in 1964 dood ná hy 14 boeke oor dié geheime agent geskryf het.

Die reeks is egter deur talle ander skrywers voortgesit en meer as 100 miljoen James Bond-boeke is al verkoop.

Die jongste boeke was Sebastian Faulks se Devil May Care (2008) en Jeffery Deaver se Carte Blanche in 2011.

Die eerste Bond-roman, Casino Royale, is 60 jaar gelede, in 1953, gepubliseer.

Boyd het Fleming as karakter in een van sy vorige werke, Any Human Heart, gebruik en het ook al saam met Bond-akteurs soos Sean Connery, Pierce Brosnan en Daniel Craig gewerk.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: londen  |  james bond
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Player sê... Mmmmmmm.Gaaaaaap! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.