'Ninja is grootste poephol van 2010'

2011-01-19 19:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - ‘n Bekende musiekjoernalis, Angola Badprop, het lesers op Don't Party tien redes gegee hoekom Waddy “Ninja” Jones die “Biggest Poephol of 2010”-titel verdien.

Hier volg Badprop se redes:

1.    Hy is pretensieus

Blykbaar moet mens nie waag om hom by sy regte naam, Watkin Tudor Jones (of selfs bloot Waddy), te noem nie.

2.    Hy kan nie kritiek hanteer nie.

Ninja het dit goed gedink om Koos Kombuis se ma sleg te sê in hulle mees onlangste video bloot omdat Koos gesê het hy verkies sy eie vloekery bo die van Die Antwoord.

3.    Hy brand sy brue

Sy verhouding met die media is maar sleg en hy doen blykbaar net onderhoude met sekere joernaliste. 

4.    Sy tatoeëermerke is ‘n leuen

Ninja se lyf is vol tatoeëermerke wat bendelede op die Kaapse Vlakte allerhande gru-dade kos om te dra.  Badprop daag Ninja uit om kaal bolyf deur Mitchell’s Plein te stap en te sien hoe ver hy kom.

5.    Hy praat ‘n klomp nonsens oor sy  rasse-identiteit.

In een van sy liedjies verwys hy na homself as ‘n kleurling.  Hy is nie.  Hy’s ‘n wit ou wat van Randburg af kom.

Kliek hier vir nog 'n rits redes


Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.