Nike stel Tiger Woods-advertensie bekend
2010-04-08 13:18
Kaapstad – ‘n Nike-advertensie wat Earl en Tiger genoem word, is Woensdag vir die eerste keer uitgesaai, op die aand wat Tiger Woods in die Amerikaanse Meesterstoernooi sy terugkeer tot die gholfbaan gemaak het.
Die swart en wit advertensie bevat die stem van Tiger se oorlede pa, Earl. Tiger praat nie in die advertensie nie, maar sy pa sê aan hom: "Ek wil uitvind wat jy gedink het. Ek wil uitvind wat jou gevoelens is. Het jy enigiets geleer?”
Kliek hier om die volledige storie te lees.