Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

New Yorkers hoes vir aandjie met Obama, Beyonce

2012-09-19 15:19
Tweets Share Share line Print
Video - Obama praat oor VSA se toekoms
Kyk hier na die volledige toespraak van pres. Barack Obama by die Demokrate se Nasionale Konvensie in Charlotte, Noord-Carolina. KYK
 

New York – New Yorkers het Dinsdagaand tot $40 000 per persoon (sowat R330 000) opgedok om 'n fondsinsamelingsgeleentheid in Manhattan's se 40/40-klub vir pres. Barack Obama by te woon, berig Variety.com.

Die beroemde president was egter nie die enigste trekpleister nie – die supersterre Jay-Z en Beyonce het as gasheer en -vrou opgetree.

Die paartjie het volgens berigte min te sê gehad oor die president toe hulle hom voorgestel het, maar Obama het hulle in sy toespraak hartlik bedank vir hulle "vriendskap".

Hy het aan die groep gesê sy vrou en dogters, Sasha en Malia, "is kwaad omdat hulle nie hier is nie."

Hy het ook gesê die wêreldbekende paartjie was goed vir sy kinders. "Beyonce kan nie 'n beter rolmodel wees vir my meisies nie," het hy gesê.

Obama het grappenderwys vertel dat hy en Jay-Z baie in gemeen het. "Ons het albei dogters en ons vroue is albei meer gewild as ons. So, jy weet, ons het 'n bietjie van 'n band in daardie opsig," het hy geskerts.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: jay-z  |  barack obama  |  beyonce  |  manhattan  |  vsa
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dewald Du Plessis sê... Dis eintlik geen verassing dat hul onder top tien val nie. Was nog wel nog nooit daar nie maar die feit dat hul al so baie jare aan die gang is moet iets te doen he daarmee. Baie ondervinding. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.