‘Naaimasjien’ stik steeds voort

2010-08-03 09:15
Tweets Share Share line Print

Volksblad

Die Naaimasjien stik so flink voort soos ’n splinternuwe Bernina.

Dié solostuk met Sandra Prinsloo het verlede week sy 100ste vertoning op die Dolosfees op Richardsbaai gevier. Die res van die jaar se program is ook propvol met vertonings van Malmesbury tot Windhoek.

“Liefde met die eerste oogopslag.” Sé beskryf die teaterregisseur Hennie van Greunen sy eerste reaksie op die teks van Die naaimasjien.

“Ek was ’n beoordelaar vir die Nagtegaal-teksprys in 2008. Toe ek Die naaimasjien klaar gelees het, het ek onmiddellik die organiseerders gebel en gesê ek wil dit hê!”

Wat hy toe nie geweet het nie, was dat Rachelle Greeff die skrywer is en die teks inderdaad daardie jaar die Nagtegaal-prys sou wen.

“Dit is beslis een van die sterkste tekste wat ek nog in Afrikaans gesien het,” sê Van Greunen.

“Ek dink dit is gewild omdat dit wye aanklank vind. Sentraal staan ’n nostalgiese afskeid, wat terselfdertyd ’n afskeid van ’n soort lewenstyl is waarmee ons ons kan vereenselwig.

“Party dae is ek self verstom oor die gewildheid as jy in ag neem dat dit 75 minute is van ’n ou tannie wat sit en praat!”

Van Greunen sê hy het baie oudisies gehou vir die rol van Magdaleen. “Maar Prinsloo het skaars drie reëls gelees toe het ek geweet ons voel dieselfde oor die teks en die karakter.”

Hoewel die toerprogram soms druk is, sê Prinsloo sy kan dit volhou omdat sy gesond is en stamina het.  

- Volksblad

Lees meer oor: vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.