Musikant sterf aan oordosis morfien

2010-06-22 09:52
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die baskitaarspeler van die swaarmetaal-groep Slipknot het gesterf nadat hy “per ongeluk” ‘n oordosis morfien en fentanyl, ‘n sintetiese plaasvervanger vir morfien, geneem het, het polisie in Iowa Maandag gesê nadat die uitslag van die nadoodse ondersoek vrygestel is.

Paul Gray, 38, se lyk is op 25 Mei by ‘n hotel naby Des Moines in Iowa gevind.

Die groep is bekend daarvoor dat hulle in skrikwekkende maskers verskyn, mekaar op die verhoog slaan en hul aanhangers “wurms” noem.

Grey was in 1995 medestigter van die groep.

‘n Nadoodse ondersoek het ook getoon dat Grey aan ‘n hartsiekte gely het, het ‘n verklaring van die Urbandale polisiedepartement gesê.

Ná Gray se dood het die oorblywende agt lede van die groep hul aanhangers geskok deur vir die eerste keer in die openbaar te verskyn sonder hul maskers om hul medelye aan Grey te betoon.

Grey se vrou Brenna, wat swanger is met hul eerste kind, was saam met hulle.

Die groep het ook bekendheid verwerf vir hul vertonings waarin hulle soms mekaar se bene gebreek het, mekaar aan die brand gesteek het en hul aanhangers beseer het deur in die skare in te duik.

Volg Nuus24 op Twitter



 

- Reuters

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sterftes  |  musiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.