Murray word 24 uur in tronk gemonitor

2011-11-09 07:04
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Murray, wat skuldig bevind is aan onopsetlike manslag vir die dood van Michael Jackson, word 24 uur per dag gemonitor uit vrees dat hy kan selfmoord pleeg.

Murray is Maandag beveel om in hegtenis te bly nadat die jurie hom op ‘n aanklag van onvrywillige manslag skuldig bevind het.

Volgens die Los Angeles Times koerant het ‘n wetstoepassingbeampte, wat anoniem wou bly, gesê personeellede is ingelig dat hulle moet seker maak Murray probeer nie om sy eie lewe by die Los Angeles County Jail te neem nie.

Tronkbewaarders gaan nou spesiale voorsorgmaatreëls tref om Murray veilig te hou. Hulle gaan hom ook ‘n enkelsel gee vir sy eie beskerming.

Volgens die skinderwebwerf TMZ sal Murray ook iemand kry om hom ten alle tye te vergesel waar hy wil gaan insluitend vir wanneer hy wil stort. Hy sal ook nie toegelaat word om in kontak te kom met ander gevangenes nie.

Murray, wat sy mediese lisensie as gevolg van die hof se bevinding verloor het, sal op 29 November gevonnis word. Hy kan ‘n maksimum vonnis van vier jaar kry.

Bang Showbiz.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.