Murray moontlik onder huisarres geplaas

2011-12-01 09:01
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Murray, wat Dinsdag tot vier jaar tronkstraf gevonnis is, kan dalk teen Kersfees uit die tronk wees.

Dít kom nadat Murray vroeër skuldig bevind is op ‘n aanklag van onvrywillige manslag in verband met Michael Jackson se dood in Junie 2009.

Daar is egter diegene wat glo dat Murray toegelaat sal word om die meeste van sy vonnis onder huisarres uit te dien weens die nie-gewelddadige aard van sy misdaad.

‘n Bron het aan RadarOnline.com gesê Murray se prokureurs is eintlik verlig regter Michael Pastor het hom nie beveel om gemeenskapsdiens te doen nie.

“Dit sou ‘n absolute nagmerrie vir hom gewees het, omdat hy natuurlik bespot sou word. Dit sou ook nie vir hom veilig gewees het om vullis op die snelweg of graffiti skoon te maak nie.

“Regter Pastor het Murray eintlik ‘n guns gedoen deur hom die maksimum vonnis op te lê.”

Weens oorbevolking in Kalifornië se korrektiewe fasiliteite is Murray na die Los Angeles County Jail gestuur. Die besluit om hom vry te laat onder huisarres moet nog bepaal en goedgekeur moet word.

“Dr. Murray hoop hy sal teen Kersfees vrygelaat word. Sy prokureurs het reeds aan hom gesê dit is ‘n moontlikheid.”

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.