Murray het niks van Propofol aan paramedici gesê

2011-09-30 23:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Wyle Michael Jackson se persoonlike dokter, wat van manslag aangekla word, het nooit aan paramedici gesê dat Michael Propofol toegedien is nie.

Paramedikus Richard Senneff het getuig dat dr. Conrad Murray hulle net van die kalmeermiddel, Lorazepam, ingelig het.  

Volgens Senneff het Murray vir hulle gesê dat Michael Jackson nie aan enigiets ly nie.

“Murray het bloot gesê dat daar ‘niks’ is nie.

“Dit het al klaar glad nie vir my sin gemaak nie,” het Senneff getuig.

Hy het egter later vir hulle vertel dat hy Michael Jackson vir uitputting en ontwatering behandel.

Verder het Senneff vertel dat Murray paniekerig voorgekom het toe hulle op die dag van Michael Jackson se dood ingeroep is.

Hulle moes die dokter drie keer vra oor Michael Jackson se toestand voordat die dokter enigsins gereageer het.

Sanneff het vertel dat Jackson se vel reeds koud en sy oë droog was toe hulle by hom aangekom het.

Hulle het hom in die kamer probeer bybring, maar het nie daarin geslaag nie.

Die paramedici wou Michael Jackson daar en dan dood verklaar, maar Murray het daarop aangedring dat hulle aanhou probeer tot hulle by die hospitaal kom.

Die staat beweer Murray het Michael Jackson die sterk verdowingsmiddel Propofol gegee wat tot die sanger se dood in Junie 2009 gelei het.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.