Murdoch jnr wen huis van $23 miljoen

2009-11-09 17:23
Tweets Share Share line Print

Sydney, Australië – Die oudste seun van Rupert Murdoch het die ‘Gladiator’ stêr Russel Crowe by ‘n $50 000 ‘n kop veiling geklop en ‘n Australiese huis gewen.

Lachlan Murdoch het met sy $23 miljoen bod klaargespeel met Crowe, en agt ander bieërs, en die ses slaapkamer herehuis in Sydney se eksklusiewe Bellevue Hill distrik opgeraap.

“Dit is die duurste huis wat nog ooit op ‘n veiling in Australië se geskiedenis verkoop is,” het Michael Pallier, ‘n eiendomsagent gesê.   

Murdoch het verlede week die enigste uitnodiging na die veiling gewen, terwyl Crowe wat tans aan Ridley Scott se Robin Hood werk, die veiling vanaf ‘n rolprentstel in Amerika dopgehou en gebie het.

“Dit was nog nooit voorheen so gedoen nie. Elke persoon is gevra om $50 000 neer te sit voor die veiling begin het.”

 Die 38-jarige Murdoch wat sy derde kind by die Australiese model Sarah verwag, gaan glo die die elegante huis restoureer. Die Franse handel kommissaris het voorheen in die huis gewoon. 

Die Franse regering het die eiendom met uisigte oor die hawe, ‘n swembad en tennisbaan besit.

Elke bieër moes eers onderhoude saam met die Franse regering voer, voordat hulle toegelaat was om deel te neem aan die veiling,” het hy gesê.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: sydney  |  veiling

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.