Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mumford & Sons, Adele wen by Brit-toekennings

2013-02-21 11:30
Tweets Share Share line Print

Londen – Die sangers Emeli Sande en Ben Howard het Woensdag die toppryse by die jaarlikse Brit-toekennings gewen.

Dié geleentheid is by Londen se 02 Arena aangebied.

Sande het die toekenning vir beste vroulike kunstenaar gewen terwyl Howard met die toekenning vir beste manlike kunstenaar weggestap het.

Mumford and Sons het die gesogte prys vir die beste Briste groep gewen.

Sande, wat vier benoemings ingepalm het, het ook die toekenning vir beste Britse album gewen.

Sy het tydens haar toespraak gesê dat sy ‘n baie "onwaarskynlike" popster is.

Howard het ook ‘n tweede toekenning ingepalm in die beste Britse deurbraak-kategorie.

Adele het die toekenning vir beste liedjie vir Skyfall, verlede jaar se James Bond-temalied, gewen.

Die lys van wenners by die Brit-toekennings:

Briste vroulike kunstenaar – Emeli Sande

Britse groep – Mumford & Sons

Britse deurbraak-groep – Ben Howard

Britse manlike kunstenaar – Ben Howard

Kritici se keuse – Tom Odell

Internasionale vroulike kunstenaar – Lana Del Rey

Beste Britse regstreekse optrede – Coldplay

Beste Britse liedjie – Skyfall, Adele

Internasionale groep – The Black Keys

Internasionale manlike kunstenaar – Frank Ocean

Spesiale Erkenning – Warchild

Beste Britse album – Emeli Sande, Our Version of Events

Globale sukses – One Direction

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa-DPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Petro Doman Jordaan Nel sê... Die ou het sy rol onverbeterlik vertolk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Heidelberg - 10:57 AM
    Road name: N3 Southbound
    OVERTURNED TRUCK near the Dasville Interchange - expect delays
  • Thursday Randvaal - 10:54 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.