Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Modern Family-ster se ma vertel van seksdaad

2012-11-09 10:13
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die Modern Family-ster Ariel Winter se ma hou vol sy het haar dogter nie mishandel nie, en sê die 14-jarige het dié bewerings versin omdat sy kwaad is vir haar, berig TMZ.

Ariel het vroeër beweer dat haar ma haar fisiek en emosioneel mishandel, en 'n regter het haar tydelik in haar suster, Shanelle Gray, se sorg geplaas.

Chrystal Workman, die jong ster se ma, beweer Ariel is kwaad vir haar omdat sy haar belet het om met haar 18-jarige kêrel seks te hê.

“Ek is baie lief vir my dogter. Ek sal haar nooit op enige manier mishandel nie en ek het nog altyd my bes probeer om haar te beskerm en om te doen wat reg is vir haar," het sy aan die publikasie gesê.

"My veertienjarige dogter gaan uit met 'n man van agtien en 'n half jaar, en toe ek hulle uitgevang het terwyl hulle besig was met gedrag wat my dogter fisiek en geestelik te jonk is om te verstaan en begryp, het ek dit dadelik stopgesit."

Chrystal het nie die identiteit van die kêrel bekend gemaak nie, maar het gesê sy het 'n saak by die polisie teen hom geopen.

"Hy is volgens wet 'n volwassene en as hy volwasse dinge met 'n minderjarige doen moet hy ook bereid wees om volwasse gevolge vir sy dade te dra," het sy gesê.

Workman het volgens die polisieverslag op die aand van die 24ste September vir Ariel en haar kêrel in die bed betrap in haar huis se gastekamer.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: ariel winter  |  modern family
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.