Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Modern Family-ster is bes betaalde aktrise

2012-07-20 21:02
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Sofia Vergara is Hollywood se bes betaalde televisie-aktrise.

Die Modern Family-ster het tussen Mei 2011 en Mei 2012 $19 miljoen (sowat R155 miljoen) verdien, het die Forbes-tydskrif berig.

Die aktrise het ondermeer ‘n klerereeks by Kmart, advertensierolle vir Diet Pepsi, Burger King en Cover Girl en haar eie mediamaatskappy, LatinWE.

Kim Kardashian is in die tweede plek met $18 miljoen (sowat R147 miljoen) oor dieselfde tydperk terwyl haar suster, Khloe Kardashian, vyfde is met $11 miljoen (sowat R90 miljoen).

Die Desperate Housewives-aktrise Eva Longoria is derde, danksy haar $15 miljoen (sowat R122 miljoen) verdienste. Longoria en mede-Desperate Housewives-aktrises het elkeen $8 miljoen (sowat R65 miljoen) vir die laaste seisoen van die reeks gekry, maar Longoria spog met borgskappe van Pepsi Next, L’Oreal, haar eie parfuum en haar kookboek wat haar ‘n ekstra hupstootjie gegee het.

Die realiteitstelevisiester Bethenny Frankel, was vierde met $12 miljoen (sowat R98 miljoen) en die top-10 is afgerond met die 30 Rock-ster Tina Fey, Law and Order: SVU se Mariska Hargitay, New Girl-aktrise Zooey Deschanel, Desperate Housewives se Felicity Huffman en die Grey’s Anatomy-ster Ellen Pompeo.

Forbes se lys van bes betaalde TV-aktrises:

1. Sofia Vergara $19-miljoen(sowat R155 miljoen)

2. Kim Kardashian $18-miljoen (sowat R147 miljoen)

3. Eva Longoria $15-miljoen (sowat R122 miljoen)

4. Bethenny Frankel $12-miljoen (sowat R98 miljoen)

5. Khloe Kardashian $11-miljoen (sowat R90 miljoen)

6. Tina Fey $11-miljoen (sowat R90 miljoen)

7. Mariska Hargitay $10-miljoen (sowat R81 miljoen)

8. Zooey Deschanel $9-miljoen (sowat R73 miljoen)

9. Felicity Huffman $9-miljoen (sowat R73 miljoen)

10. Ellen Pompeo $9-miljoen (sowat R73 miljoen)

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- BangShowBiz

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jeanne Blignaut sê... Johan Allers het vasgehak... tik, tik, tik.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.