Model verkoop kuns om van eks te vergeet

2010-09-07 13:34
Tweets Share Share line Print

Londen –Die Amerikaanse model en aktrise Jerry Hall gaan kunswerke uit haar private versameling verkoop in ‘n poging om oor haar verlede met haar eksman, Mick Jagger, te kom.

Veertien kunswerke sal op 15 en 16 Oktober by ‘n veiling verkoop word wat saam sowat R18 miljoen werd is.

Die hoogtepunt is ‘n portret deur Lucian Freud getiteld Eight Months Gone.

Dié kunswerk beeld Hall uit toe sy in 1997 agt maande swanger was met haar vier kind, Gabriel.

Andy Warhol se Dollar Sign sal ook onder die hamer gaan.

Warhol het glo dié kunswerk vir Hall gegee nadat sy met die vervaardiging van sy televisieprogram, Warhol TV, gehelp het.

“Ek beweeg aan. Ek dink dit gaan oor om van die verlede af los te kom,” het Hall (54) oor die veiling gesê.

“Op ‘n sekere ouderdom wil jy net ontslae raak van dinge. Dis goed om in die oomblik te wees en te verander. Ek is nie bang vir verandering nie.”

Sy was met Jagger, die voorsanger van die Rolling Stones, in die 1990’s getroud.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: mick jagger  |  jerry hall  |  bekendes  |  kuns

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2010
R 259,990.00

CHEVROLET

CAPTIVA 2.2D LTZ 4X4 AT
2012
R 424,000.00

VOLVO

S40 2.4i
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.