Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Miley stel troue uit om album op te neem

2012-09-07 14:05
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die sangeres Miley Cyrus het haar trouplanne vir eers uitgestel terwyl sy haar nuwe album opneem, het Contact Music berig.

Die voormalige Hannah Montana-ster het aanhangers in Junie geskok toe sy bekendgemaak het dat sy en die Australiese akteur Liam Hemsworth verloof is.

Cyrus erken egter sy het nog nie begin om haar troue te beplan nie omdat sy te besig is met voorbereidings vir die bekendstelling van haar nuwe album.

Die 19-jarige ster hou vol sy is glad nie haastig om te trou nie en is gelukkig om 'n lang verlowing te geniet.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: miley cyrus  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Daai vrou, wat so streel oor Depp se eina, het haar kans waargeneem, ek bedoel en het sy gestreel...He he he... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Rosebank - 06:47 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road - expect delays to / from Rosebank
  • Thursday Ruimsig - 06:47 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.