Michelle Obama geniet middagete in die Moederstad

2011-06-23 16:58
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama, het Donderdagmiddag by ‘n restaurant in Woodstock, Kaapstad, middagete geniet.

Obama, wat saam met haar ma en twee dogters in die land is, het slaai, lemonade en ystee by die gewilde deli en restaurant The Kitchen geniet.

Sy het daarna na die Universiteit van Kaapstad vertrek, waar sy studente en jongmense sou toespreek.

Karen Dudley, eienaar van The Kitchen, het aan Channel24 gesê dat Obama se sekuriteitspan die restaurant vroeg Donderdagoggend besoek het om die personeel in te lig dat sy moontlik die restaurant later die dag sal besoek.

Volgens Dudley het Obama, tesame met die Amerikaanse ambassadeur en personeel van die Amerikaanse ambassade, ongeveer 12:30 by die restaurant opgedaag.

“Dit was ongeveer 20 mense wat by die restaurant opgedaag het. Ons het nie enige van ons ander kliënte weggejaag wat reeds by die restaurant was nie. Niemand van buite was egter toegelaat om die restaurant binne te kom nie."

Obama se laaste stop sal by die Kaapstad-stadion wees, waar sy aartsbiskop Desmond Tutu gaan ontmoet voordat sy Saterdag na Botswana sal vertrek.

- Channel24.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: michelle obama  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.