Michael Jackson vermaak, steeds

2009-10-28 12:01
Tweets Share Share line Print

Los Angeles - Michael Jackson se nuwe rolprent “This Is It” het Dinsdag wêreldwyd geopen en bewys hy kan slefs na sy dood aanhangers vermaak.

In Los Angeles het 'n reeks bekendes opgedaag vir die bekendstelling van die film. Will Smith, Jennifer Lopez en die sanger se broers is van die sterre wat die geleentheid bygewoon het.

Die rolprent maak gebruik van ‘n versameling beeldmateriaal wat van oefensessies vir optredes tydens Jackson se laaste dae voor sy dood geneem is. Jackson was besig om voor te berei vir ‘n reeks optredes wat hy in Londen sou doen.

Honderde aanhangers het by die bekendstelling van die rolprent in Los Angeles opgedaag asook die opening in Londen wat op dieselfde tyd gehou is. Sowat 150 000 aanhangers die geleentheid in Los Angels op die web gekyk.

Bekendstellings is ook in 15 ander lande, insluitende Suid-Afrika, gehou.

Dié rolprent het reeds baie kritici se goedkeuring weggedra en getoon dat die Koning van Pop steeds kan vermaak.

- Reuters

 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.