Michael Jackson se doodsbed word opgeveil

2011-11-10 09:06
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die ontslape Koning van Pop, Michael Jackson, se doodsbed is onder ‘n hele paar items wat opgeveil gaan word.

Die koningingrootte bed waarop die Thriller-sanger op 25 Junie 2009 sy laaste asem uitgeblaas het sowel as ander items in sy gehuurde huis in Los Angeles gaan volgende maand onder die hamer kom.

Julien’s-afslaers sal ook verskeie skilderye en antieke meubels van die huis opveil.

Jackson het sedert 2008 in die huis gewoon en het dit as ‘n basis gebruik terwyl hy hom voorberei het vir sy This is It-konserte wat in Londen sou plaasvind.

Die nuus van die veiling wat op 17 Desember gaan plaasvind kom slegs ‘n paar dae nadat dr. Conrad Murray, Jackson se persoonlike dokter, skuldig bevind is op ‘n aanklag van onvrywillige manslag in verband met die sanger se dood.

Murray word op 29 November gevonnis ek kan tot vier jaar tronkstraf in die gesig staar.

Die gehuurde huis is ook te koop maar dit gaan nie opgeveil word nie. Alhoewel die prys van die huis nie bekend is nie word die waarde van ander huise in dieselfde omgewing op $18 miljoen (sowat R143 miljoen) beraam.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.