Michael Bublé kom toer in SA

2011-12-06 10:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Kanadese sanger Michael Bublé gaan sy Crazy Love-toer na Suid-Afrika bring met die eerste vertoning wat in Kaapstad sal plaasvind, het Big Concerts op hul Facebook-blad bekendgemaak. 

Bublé sal altesaam vier vertonings in Suid-Afrika hou.

Hy sal op 1 en 2 Mei 2012 by die Grand Arena, GrandWest te sien wees en op 5 en 6 Mei 2012 by die Superbowl in Sun City.

Bublé se nuwe album, Christmas, het reeds die vier miljoen-kerf verbygesteek. Hy het ook reeds meer as 30 miljoen albums wêreldwyd verkoop – waaronder 'n halfmiljoen in Suid-Afrika.

Die Crazy Love Tour is Bublé se grootste toer tot op hede en aanhangers kan uitsien om van sy treffers soos “Home,” “Everything,” “Cry Me a River,” “Feeling Good,” en “Always On My Mind” te hoor.

Kaartjies vir Bublé se vertonings sal vanaf 8 Desember by Computicket beskikbaar wees. Kaartjiepryse vir sy vertonings in Kaapstad wissel tussen R425 tot R885 en in Johannesburg tussen R543 tot R970.

Vir meer inligting besoek www.michaelbuble.com.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

 

Lees meer oor: michael bublé  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.