Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mej. SA het 'teen borsvergroting besluit'

2012-07-10 13:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Mej. SA, Melinda Bam, het erken sy het ‘n borsvergroting oorweeg, maar het glo daarteen besluit omdat sy nie “soos ‘n plastiekpop wil wees nie”, het die Pretoria News berig.

Nadat onlangse gerugte van ‘n borsvergroting en dat sy swanger is as redes gegee is vir hoekom sy aan die Mej. Wêreld-kompetisie onttrek het, het Bam besluit om daaroor te praat en sy is “meer vasberade as ooit” om as Mej. Heelal gekroon te word.

Bam het aan die koerant gesê die fokus van Mej. Heelal het die afgelope paar jaar verander en hulle is op soek na meer natuurlike skoonhede, ten spyte van onlangse bewerings dat die skoonheidskompetisie ‘n sexier kompetisie as Mej. Wêreld is.

In verband met die bewerings van ‘n borsvergroting het Bam gesê: “Ek gaan nie jok en sê ek het dit nog nooit oorweeg nie. Natuurlik het ek.”

Nietemin het sy teen dit besluit “want dit is belangrik vir my om natuurlik te bly”.

“Ek wil nie soos ‘n plastiekpop wees nie. Ek gaan nie foutvind met my lyf nie,” het sy aan die koerant gesê.

Bam het verder aan die Pretoria News gesê sy is ‘n sterker persoon ná die gerugte en dat sy dit nie “persoonlik opneem” nie.

Pretoria News

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: melinda bam  |  mej. sa
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Player sê... Mmmmmmm.Gaaaaaap! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
  • Wednesday Paulshof - 18:43 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - HEAVY westbound delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.