Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marilyn Ramos dra Mej. SA-kroon

2012-12-10 09:35
Tweets Share Share line Print

Marilyn Ramos nadat sy as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon is. (Brendan Croft, Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sun City – Marilyn Ramos (21) van Klerksdorp is Sondagaand uit 12 finaliste as die nuwe Mej. SA in Sun City se Superbowl gekroon.

Ramos is 'n student in binnenshuise argitektuur.

Stacey Webb is eerste prinses en Pearl Nxele tweede prinses.

Vir dié dorpsmeisie is die Mej. SA-kroon ’n emosionele oorwinning wat sy aan haar ouma, Marelenè Schoonraad, opgedra het.

“Die oorwinning is bittersoet nadat my ouma in Augustus aan kanker gesterf het. Sy was alles wat ’n ware vrou moet wees en ek hoop om haar as inspirasie vir my jaar as Mej. SA te gebruik.”

Vir Ramos was haar ouma se vermoë “om altyd liefde in haar stem oor te dra, selfs in die moeilikste omstandighede”, haar grootste nalatenskap. “Dit is dan ook wat ek na die titel wil terugbring, die viering van alles wat dit is om ’n sterk vrou te wees. Om daardie sagte vroulikheid en moederinstink weer in die gemeenskap te vier.

“En ek sal alles in my vermoë doen dat die jeug meer vir bejaardes in die gemeenskap omgee.”

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... @Dave Van Huffel Is Madiba tronk toe gestuur omdat hy onwettig spookasem by die fliek verkoop het. Hy het MK help stig...MK...dis nou daai manne wat ook bekend daarvoor was dat hulle onwettig spookasem verkoop... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.