Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mariah Carey huur ekstra veiligheidswagte

2012-10-05 12:15
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Mariah Carey het ekstra veiligheidswagte gehuur nadat Nicki Minaj gedreig het om haar te skiet.

Die American Idol-ster het bevestig Minaj, mede-beoordelaar, het haar Dinsdag tydens 'n argument op die stel van die realiteitsreeks gedreig, en sy is bekommerd oor wat die "onvoorspelbare" kletsrymer volgende kan doen.

Carey het Barbara Walters, aanbieder van die kletsprogram The View, gekontak. Walters het 'n verklaring uitgelees wat bekendgemaak het verskeie personeellede het gehoor hoe Minaj sê: "As ek 'n vuurwapen gehad het, sou ek die feeks geskiet het."

Walters het gesê Carey is baie bekommerd.

"Sy is saam met haar tweeling en voel nie dat enigiets gaan gebeur nie. Maar Nicki is onvoorspelbaar en Mariah sê sy kan nie enige kanse waag nie en het daarom ekstra veiligheidswagte gehuur.

"Nicki het nog nie om verskoning gevra nie, hoewel hulle saam in vergaderings was. Sy het tydens die vergaderings gesê sy is lief vir Mariah maar dat hulle dalk weer kan vassit.

"Mariah het gesê in die stadium voel sy emosioneel nie gemaklik nie maar sy sal voortgaan met die program omdat sy daarvan hou om die deelnemers te mentor."

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: nicki minaj  |  mariah carey  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Player sê... Mmmmmmm.Gaaaaaap! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 18:36 PM
    Road name: N1 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the centre lane after the Rivonia Road exit
  • Wednesday Edenvale - 18:27 PM
    Road name: Modderfontein Road Eastbound
    DELAYS between Emerald Boulevard and Parkland Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.