Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vas ná hy Paris Hilton wéér lastig val

2011-07-05 11:56
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Man is buite Paris Hilton se huis in Malibu in hegtenis geneem nadat hy die voorwaardes van sy beskermingsbevel verontagsaam het.

James Rainford, wat beveel is om ten minste 180 m weg van die sosiale vlinder se huis te bly, is deur die polisie op die strand in Kalifornië gevind waar hy besig was om in Hilton se huis te loer.

Rainford sal vrygelaat word indien hy borgtog van $20 000 (sowat R135 000) betaal.

In April is Cy Waits, Hilton se ekskêrel, deur Rainford buite ‘n hof in Los Angeles aangeval. Rainford is ook verlede jaar April in hegtenis geneem nadat hy toegang tot Hilton se eiendom verkry het.

Die nuus oor Rainford se arrestasie volg slegs ‘n paar dae nadat ‘n betreder, wat probeer het om by Hilton se huis in te breek, tot twee jaar tronkstraf gevonnis is.
 
Contact Music.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: paris hilton  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Madelein Beukes sê... Dis net so holrug gery al... hete laat wie ook al se op twitter of Facebook wat hulle wil sonder dat dit die koerante haal,.... so vir sommige is/was Mandela 'n ikoon vir sommige nie! So what .... gal braak gaan nie die problem oplos nie, mekaar beledig ook nie, ek dink hoeka dis ons wat niks doen nie wat op die forums sit en gal braak.... kom ons doen iets... el weet hoe en wat nie maar sjoe kom ons begin by ophou kla Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.