Madonna se lewe in prentjies uitgebeeld
2011-06-23 23:03
Philadelphia – Madonna se lewensverhaal gaan die onderwerp
van ‘n 32-bladsy strokiesprent deur Bluewater Productions wees.
Dié Madonna-uitgawe maak deel uit van ‘n reeks
strokiesprente, Female Force, wat fokus op vroue wat ‘n verskil gemaak het
in die wêreld.
Vorige vroue wat dié eer ontvang het was onder meer Betty White, Michelle Obama, Barbara Walters, Sarah Palin en Margaret
Thatcher.
Volg Nuus24 op Twitter.