Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Madiba se kleindogters kry eie TV-reeks

2013-02-08 17:43
Tweets Share Share line Print

New York – Being Mandela, ‘n nuwe reeks wat Sondag op COZI TV in Amerika sal begin, nooi gehore uit om die lewens van Zaziwe Dlamini-Manaway en Swati Dlamini, die kleindogters van Mandela en Winnie Madikizela-Mandela, van nader te bekyk.

Die 94-jarige voormalige president van Suid-Afrika verskyn nie self in die reeks nie, maar sy eks-vrou, Winnie Madikizela-Mandela, sal wel op die program verskyn.

“Ons word baie gevra of die reeks nie die naam sal skade doen nie en of dit nie sal sleg wees vir die Mandela-naam nie?” het Swati Dlamini tydens ‘n onderhoud met The Associated Press in New York gesê. Sy en haar suster bemark tans die reeks in die stad.

“Ons grootouers het egter altyd vir ons gesê dat dit ook ons naam is en dat ons daarmee kan doen wat ons wil, solank ons dit met respek en integriteit behandel.”

Die eerste seisoen volg die twee vroue terwyl hulle probeer om moederskap te hanteer en die Mandela- nalatenskap voort te bou in Johannesburg.

Die susters begin ook hul eie mode-reeks, genaamd Long Walk to Freedom, ter ere van hul oupa se outobiografie.

Hulle hoop ook dat Amerikaanse kykers ‘n lewendige en moderne kant van Suid-Afrika deur hul oë kan sien.

Oudpres. Mandela sal dit definitief kyk, het die suster bygevoeg, omdat hy baie van realiteitstelevisie hou.

Die suster het ook bygevoeg dat hul oupa “gesond en gelukkig” is.

– Volg Nuus24 op Twitter 

- Sapa - AP

Lees meer oor: nelson mandela  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.