MK-toekennings: Die Heuwels Fantasties kraai koning

2011-02-28 12:43
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die MK-toekennings is Saterdagaand by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) gehou.

Dit was die eerste keer dat dié toekennings regstreeks uitgesaai is, en kykers van regoor die land was genooi om vir hul gunsteling-groep te stem nadat ’n MK-paneel die groepe en kunstenaars benoem het.

Die Heuwels Fantasties is as die groep van die jaar aangewys en het 'n H1-paneelwa van Hyundai gewen.

Die gewilde komediante Corné en Twakkie het as aanbieders die gehoor met hul kwinkslae vermaak.

Die wenners is...

Beste groep

Die Heuwels Fantasties - Doodgewone Aand

Beste internasionale treffer

Eminem saam met Rihanna - Love the Way You Lie

Beste kampustreffer

Dans Dans Lisa - Sing in Skaamte (Puk FM)

Beste neon

MR. X saam met Die Heuwels Fantasties - Hyg Duiwel

Beste nuweling

Die Tuindwergies - Kopskudkinders

Beste pop

Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie

Beste porn-ster

Snotkop - Parapapa

Beste spesiale effekte/animasie

MR. X saam met Die Heuwels Fantasties - Hyg Duiwel

Beste solo

Bobby van Jaarsveld - Net vir Jou

Beste video

MR X saam met die Heuwels Fantasties - Hyg Duiwel

- Vir die volledige storie besoek Jip.

- Volg Nuus24 op Twitter.



 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.