MK-benoemings vir 2012 bekend

2012-01-06 22:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die benoemings vir die 2012 MK-toekennings is bekendgemaak en die publiek kan nou amptelik begin stem.

Die lys van kandidate en kategorieë is Donderdag tydens ‘n regstreekse uitsending van Studio 1 bekendgemaak.

Mense kan tot 20:00 op 1 Maart op MK se webwerf en op sosiale media platforms stem.

Die wenners van die MK-toekennings sal op 23 Maart om 20:00 op MK, kanaal 324 op DSTV, aangekondig word.

Die toekenningseremonie sal by die Staatsteater in Pretoria gehou word.

Die benoemings en die hoofkategorieë is:

Beste Video:


Winterstasie  - Los My
Spoek Mathambo  - Control
Die Heuwels Fantasties - Modus Operandi
Locnville - Stars Above You
Jack Parow - Tussen Stasies

Beste Nuweling:

Mr Cat & The Jackal - The Devil Always Wants To Dance
Graeme Watkins Project - Music Affair
Moses Metro Man - Huigelaar
Shadowclub - Guns n Money
Bittereinder - Ware Verhaal

Beste Groep:

Van Coke Kartel – Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers – Slechte Mensen
aKING – Catch Alight

Beste Internasionale kunstenaar / groep:

Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk

Beste SFX/ Animasie:


aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom

Beste Rock:

Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel – Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns n Money
Dead Alphabet – Eat You Alive

Beste Indie:


Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance, You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water

Beste Hipster:

Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirrey
Fire Through The Window – Lonely Hearts
Jack Parow – Byellville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man

Beste Dans:

PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba – Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up

Radio:

Tuks FM, Kongos - I'm Only Joking
MFM, Jax Panik - Dinosaur
Jacaranda FM, Elvis Blue - Lighthouse
Puk FM, Moses Metro Man - Huigelaar
Kovsie FM, aKING - Catch Alight

Beste Lewendige Optrede

Kykers het die geleentheid om enige kunstenaar / groep te nomineer vir die Beste Lewendige Optrede-kategorie.

Om te stem, ‘Like’ die MK Facebook-blad en klik op die ‘Live’ knoppie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Channel24

Lees meer oor: musiek  |  vermaak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.