Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lucas gaan dalk Dinsey-aandele verkoop

2013-02-07 15:07
Tweets Share Share line Print

New York – Die Star Wars-regisseur George Lucas oorweeg om sy $2,02 miljard-aandele (sowat R17 miljard) in Walt Disney te verkoop.

Die nuus kom na Disney Woensdag dokumente ingedien het by federale reguleerders in die VSA.

Die dokument wat by die Securities and Exchange Commission (SEC) ingedien is, sal die verkoop van 37,1 miljoen Disney-aandele in Lucas se trust toelaat, maar die skuif beteken nie noodwendig dat die verkoop sal plaasvind nie.

Walt Disney het nog nie aangedui wanneer hulle die aandele sal verkoop nie, of hoeveel hulle sal verkoop nie.

Die maatskappy kan ook daarteen besluit om die aandele te verkoop.

Disney het Lucas gedeeltelik in aandele betaal toe hulle sy LucasFilm Ltd. verlede jaar vir $4,05 miljard (sowat R36 miljard) gekoop het.

Die transaksie het die weg gebaan vir Disney om nog drie nuwe rolprente in gewilde Star Wars-reeks te vervaardig.

Star Wars het sedert 1977 glo $4,4 miljard (sowat R39 miljard) wêreldwyd verdien.

– Volg Nuus24 op Twitter 
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: george lucas  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Petro Doman Jordaan Nel sê... Die ou het sy rol onverbeterlik vertolk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
  • Thursday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.