Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Afrikaanse sanger-liedjieskrywer sterf

2012-09-10 07:05
Tweets Share Share line Print

Louis van Rensburg (Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad – Die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Louis van Rensburg het gesterf nadat hy verlede maand met longontsteking in die hospitaal opgeneem is, berig Maroela Media.

Van Rensburg (68) is verlede maand in die Garden City-kliniek in Johannesburg opgeneem en sy toestand het twee weke gelede verswak en hy is toe na die waaksaal oorgeplaas.

Hy het  bekendheid verwerf met sy musiek vir die TV-reeks Ballade vir ’n enkeling. Hy het die liedjie "Voshaarnooi" uit dié reeks as een van sy beste komposisies beskou.

Van Rensburg het ook die klankbane vir verskeie ander TV-reekse, waaronder Bart Nel, Bosveldwinkel, Wielie Walie, Geknelde land, Meester en Arende geskryf. Die temamusiek vir die gewilde sepie 7de Laan kom ook uit sy pen, berig Beeld.

Hy het hom jare lank net op komposisie- en ateljeewerk toegespits, maar het het vroeër vanjaar teruggekeer verhoog toe.

Verskeie bekendes het hul medelye op die sosiale netwerk Twitter gedeel.

Die sanger Jakkie Louw het geskryf: "Skepper van ongelooflike lied voshaarnooi vandag oorlede. Louis v rensburg se musiek sal leef vir ewig. Rip."

"Die wonderlike, geëerde sanger, musikant, liedjieskrywer Louis van Rensburg is vanoggend na 'n kort siekbed oorlede. RIP gentle Louis," het die TV-aanbieder en aktrise Liz Meiring geskryf.

– Volg Nuus24 op Twitter

– Wat was jou gunsteling-komposisie deur Louis van Rensburg? Maak jou bydrae en deel jou medelye in die kommentaarvenster hieronder.

Lees meer oor: louis van rensburg  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.