Longontsteking glo rede vir aktrise se dood

2010-02-04 21:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Volgens ‘n nadoodse ondersoek het die aktrise Brittany Murphy gesterf weens longontsteking en die feit dat sy bedwelm was met voorgeskrewe medikasie.

Die lykskouer in Los Angeles het Donderdag dié resultate bekendgemaak.

Volgens Craig Harvey, woordvoerder, was die hoofoorsaak van Murphy se dood longontsteking gewees. Sy het glo ook ‘n tekort aan yster gehad en het verskeie voorgeskrewe medikasie gebruik.

Harvey wou nie uitbrei oor watter medikasie Murphy gebruik het nie. Volgens hom kan daardie inligting eers  in die volledige verslag bekendgemaak word wat oor twee weke uitgereik sal word.

Murphy het op 20 Desember op die ouderdom van 32 jaar in haar huis in Hollywood Hills inmekaargesak. Volgens haar man en ma het Murphy nie haar voorgeskrewe medikasie misbruik nie en het sy ook nie ‘n eetversteuring gehad nie.

Hulle kon nie Donderdag vir kommentaar bereik word nie.

– Sapa, AP
 

Lees meer oor: bekendes  |  brittany murphy  |  sterftes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2010
R 259,990.00

CHEVROLET

CAPTIVA 2.2D LTZ 4X4 AT
2012
R 424,000.00

VOLVO

S40 2.4i
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.