Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lohan soek nie Charlie Sheen as mentor

2013-03-04 15:59
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Lindsay Lohan het glo gesê dat sy dankbaar is vir die ondersteuning wat sy van Charlie Sheen ontvang, maar dat sy hom nie as ‘n mentor soek nie.

Lohan en Sheen is glo goeie vriende en was ook saam in Scary Movie 5 te sien.

Volgens TMZ wil die Mean Girls-ster egter nie vir Sheen as ‘n mentor hê nie.

Dit volg nadat Sheen verlede week aan TMZ gesê het dat Lohan 'n mentor in haar lewe kort om haar weer op die regte pad te bring, en dat hy die perfekte ou vir die werk is.

“Alhoewel sy dankbaar is vir al die hulp wat Sheen al vir haar gegee het, sal sy hom nooit as ‘n mentor vat nie,” het ‘n bron na aan die aktrise aan TMZ gesê.

Sheen het voorheen glo $100 000 (sowat R900 000) betaal om vir Lohan met haar belastingskuld te help.

Lohan se lewe bly bitter omstrede, met haar nuutste rolprent Liz & Dick wat erg deurgeloop het onder kritici.

Verlede week het ‘n regter ook besluit om nie klagtes teen Lohan terug te trek nie, wat beteken dat haar verhoor op 18 Maart sal voortgaan.

Lohan se saak hou verband met 'n ongeluk wat in Junie verlede jaar plaasgevind het. Die polisie het vasgestel dat sy gejok het toe sy aan hulle gesê het sy het nie die Porsche wat in die ongeluk betrokke was, bestuur nie.

Lohan is ondermeer daarvan aangekla dat sy valse inligting aan die polisie verskaf het. Aanklagte van roekelose bestuur is ook teen haar aanhangig gemaak.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jeanne Blignaut sê... Johan Allers het vasgehak... tik, tik, tik.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.