Liz Hurley op streng dieët
2010-08-27 00:48
Kaapstad – Liz Hurley het dieëtkundiges woedend gemaak nadat sy bekendgemaak het sy eet amper glad nie ontbyt nie.
Haar roetine in die oggend bestaan uit bekers warme water, nou en dan ‘n koffie met ‘n ‘n peuselhappie laat-oggend.
Die aktrise, wat ‘n lang geskiedenis van vreemde dieëte het, het nadat sy aan haar seun, Hurley in 2002 geboorte geskenk het net hawermout-koekies geëet totdat sy al haar gewig van die swangerskap verloor het.
Die enigste maaltyd wat sy wel eet is aandete.
- Vir die volledige storie besoek iol.
- Volg Nuus24 op Twitter.