Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lindsay sleep haar pa hof toe

2012-10-22 12:44
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Lindsay Lohan wil glo ‘n hofbevel teen haar pa kry.

Dié nuus volg nadat haar pa, Michael Lohan, verlede week misluk het in sy poging om by sy dogter se lewe "in te gryp". Michael is glo bang dat Lindsay weer begin het om drank en dwelms te misbruik.

‘n Bron na aan Lindsay het aan TMZ gesê sy voel die enigste manier om haar pa te keer is om regsaksie teen hom te neem.

Die aktrise het onlangs weer alle bande met haar pa verbreek na hy ‘n telefoonoproep wat Lindsay gemaak het, opgeneem het en aan die publiek beskikbaar gemaak het. Die oproep is gemaak tydens 'n rusie tussen Lindsay en haar ma, Dina.

Lindsay sal glo nog die week met haar prokureur vergader, en haar ma ondersteun haar in haar besluit.

Intussen het die fiksheidsinstrukteur Josh Chunn met die media gepraat oor sy beweerde verhouding met Lindsay.

"Ek probeer vir Lindsay kry om te fokus, maar hoe kry jy iemand om te fokus as daar so baie goed rondom hulle aangaan? Ek kan skaars fokus. Sy is ‘n sterk meisie. Ek wil net hê sy moet oukei wees,” het Chunn aan die New York Daily News gesê.

“Ek is hier vir Lindsay. Ek luister. Ek werk hard vir my geld en betaal my eie rekening as ons uitgaan.”

Lindsay het egter op Twitter ontken dat sy ‘n kêrel het.

“Ek het nie ‘n kêrel nie. Ek het Chanel, Hermes en diamante,” het Lindsay getweet.


– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: lindsay lohan  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hendrik Botha sê... Van Huffel het Mandela die Moord op kinders en vrouens beveel ja of nee. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Douglasdale - 07:05 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglasdale and Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 07:02 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.