Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lindsay Lohan skuld prokureur R2,6 miljoen

2013-01-15 17:54
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Lindsay Lohan skuld haar voormalige prokureur, Shawn Holley, glo meer as $300 000 (sowat R2,6 miljoen) in onbetaalde regskostes.

Lohan, wat Holley onlangs afgedank het, het glo ook meer as ses maande laas enige betalings aan Holley gemaak.

“Lindsay het nog niks vir Shawn betaal vir enige van die werk wat hy gedoen het op haar nuwe drie nuwe klagtes nie. Shawn hou al die afgelope vyf jaar vir Lindsay uit die tronk uit. Hy word gerespekteer deur regters en aanklaers en dit het vir Lindsay gehelp,” het ‘n bron aan RadarOnline.com gesê.

“Haar nuwe prokureur, Mark Heller, is nie eens in Los Angeles gebaseer nie en het definitief nie die reputasie wat Shawn het nie.”

Die 26-jarige Mean Girls- en Parent Trap-ster het in onlangse jare verskeie kere met die gereg gebots en is tronk toe omdat sy haar proeftydperk-voorwaardes verontagsaam het.

Een berugte saak hou verband met 'n ongeluk wat in Junie plaasgevind het. Die polisie het vasgestel dat sy gejok het toe sy aan hulle gesê het sy het nie die Porsche wat in die ongeluk betrokke was, bestuur nie.

Lohan is ondermeer daarvan aangekla dat sy valse inligting aan die polisie verskaf het. Aanklagte van roekelose bestuur is ook teen haar aanhangig gemaak.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: lindsay lohan  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan Grimbeek sê... ja so klein geraamtetjie wat bietjie gedraai is dalk as ek reg lees iets soos "lil twist" Hy gannie eers so oud word soos michael jackson nie, gaan nbaie vroeg al heel vrot wees, indien nie klaar nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Braamfontein - 15:44 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Oxford Road
  • Friday Randburg - 15:43 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Fourways and the Malibongwe Drive exit due to an earlier accident
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.