Lindsay Lohan pleit onskuldig

2011-02-10 09:55
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Lindsay Lohan het onskuldig gepleit op ‘n aanklag van diefstal ná sy glo ‘n halssnoer ter waarde van R18 000 by ‘n juwelierswinkel in Los Angeles gesteel het.

Hierdie voorval kom slegs drie weke ná sy uit ‘n rehabilitasiesentrum vir alkohol en dwelmverwante probleme vrygelaat is.

Indien Lohan skuldig bevind word kan sy tot drie jaar tronkstraf opgelê word, het staatsaanklaers gesê.

Lohan word daarvan beskuldig dat sy uit die juwelierswinkel geloop het sonder om vir die halssnoer te betaal.

Haar vriende beweer egter sy het die halssnoer geleen.

Lohan is op ‘n proeftydperk vrygelaat nadat sy in 2007 vir dronkbestuur en die besit van kokaïen gearresteer is. Dít het Lohan se filmloopbaan tot stilstand gebring nadat sy as ‘n jong kind een van die bedryf se belowendste jong aktrises was.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: lindsay lohan  |  bekendes  |  vermaak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.