Lindsay Lohan dalk nie weer aangekla

2011-02-08 10:34
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Lindsay Lohan is nog nie van diefstal aangekla nie nadat daar beweer is dat sy ‘n halssnoer van $2,500 (sowat R18,000) van 'n winkel in haar buurt, Venice Beach, Kalifornië, gegaps het.

Volgens Jane Robinson, woordvoerder van die kantoor van die distriksprokureur, is die nodige dokumentasie nog nie ingehandig nie.

Daar word egter geglo dat die 24-jarige Lohan nie aangekla gaan word nie terwyl daar in die binnekringe gegis word dat die papierwerk later hierdie week ingedien gaan word.

‘n Bron het aan RadarOnline.com gesê dat klagtes hierdie week teen Lohan gelê gaan word en dat ‘n paar dinge nog eers uitgesorteer moet word.

Die polisie in Los Angeles het ‘n lasbrief bekom om die aktrise se huis verlede Dinsdag te deursoek nadat die winkeleienaars bekommerd geraak het oor die halssnoer.

Personeel by die betrokke winkel beweer hul het 'n video wat wys hoe Lohan die halssnoer aanpas, maar hulle kan nie bewys hoe sy die winkel met die item in haar besit verlaat het nie.

Lohan beweer op haar beurt sy het die halssnoer met die toestemming van die eienaar geleen en dat een van haar vriende die juwele intussen aan die owerhede terugbesorg het.
 
- Vir meer inligting besoek iol.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: lindsay lohan  |  vermaak  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior C# Developer

Cape Town CBD
Hire Resolve
R30000 - R40000

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.