Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Les Miserables, Homeland wen gróót

2013-01-14 07:16
Tweets Share Share line Print

Claire Danes staan met haar beeldjie ná die toekenningseremonie. (Kevin Winter, Getty Images/AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad – Die glansryke Golden Globe-toekennings, wat vanjaar deur Tina Fey en Amy Poehler aangebied is, is pas in die Beverly Hilton Hotel in Los Angeles aangekondig.

ROLPRENTE

Beste film (drama)
Argo

Beste regisseur
Ben Affleck, Argo

Beste akteur (drama)
Daniel Day-Lewis, Lincoln

Beste aktrise (drama)
Jessica Chastain, Zero Dark Thirty

Beste manlike byspeler (drama)
Christoph Waltz, Django Unchained

Beste vroulike byspeler (drama)
Anne Hathaway, Les Miserables

Beste film (komedie/musiekblyspel)
Les Miserables

Beste akteur (komedie/musiekblyspel)
Hugh Jackman, Les Miserables

Beste aktrise (komedie/musiekblyspel)
Jennifer Lawrence, Silver Linings Playbook

Beste draaiboek
Quentin Tarantino, Django Unchained

Beste animasie-fliek
Brave

Beste buitelandse film
Amour (Oostenryk)

Beste musiek
Mychael Danna, Life of Pi

Beste oorspronklike lied

"Skyfall" (musiek en lirieke deur Adele en Paul Epworth), Skyfall

TELEVISIE

Beste aktrise in ‘n televisie-dramareeks
Claire Danes, Homeland

Beste akteur in ‘n televisie-dramareeks
Damian Lewis, Homeland

Beste televisie-dramareeks
Homeland

Beste televisiereeks vir komedie of musiekblyspel
Girls

Beste vroulike byspeler in ‘n reeks, mini-reeks of fliek wat vir TV gemaak is
Maggie Smith, Downton Abbey

Beste manlike byspeler in ‘n reeks, mini-reeks of fliek wat vir TV gemaak is
Ed Harris, Game Change

Beste aktrise in ‘n televisiereeks vir komedie of musiekblyspel
Lena Dunham, Girls

Beste akteur in ‘n televisiereeks vir komedie of musiekblyspel
Don Cheadle, House of Lies

Beste mini-reeks of fliek wat vir TV gemaak is
Game Change

Beste aktrise in ‘n reeks, mini-reeks of fliek wat vir TV gemaak is
Julianne Moore, Game Change

Beste akteur in ‘n reeks, mini-reeks of fliek wat vir TV gemaak is
Kevin Costner, Hatfields & McCoys

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Van tafel en bed geskei terwyl jy verloof is? Dit is nuut? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 12:35 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT blocking two lanes after the New Road exit - HEAVY DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Roodepoort - 12:25 PM
    Road name: Ontdekker Road Westbound
    DELAYS approaching Ruhamah Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.