Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Legende van musiekbedryf pleeg glo selfmoord

2012-08-31 11:46
Tweets Share Share line Print

New York – Die kletsrymer 50 Cent se bestuurder, Chris Lighty, is dood in sy huis in New York aangetref.

Lighty, wat 44 jaar oud was, was deur die loop van sy loopbaan die bestuurder van verskeie groot kunstenaars, insluitend P. Diddy, Ja Rule en Mariah Carey.

Hoewel die oorsaak van sy dood nog nie amptelik vasgestel is nie, het bronne aan die New York Daily News gesê hy het homself moontlik in die kop geskiet.

Verskeie sterre het hulde aan Lighty gebring, insluitend Russel Simmons, mede-stigter van die platemaatskappy Def Jam, wat hom as ‘n “briljante sakevennoot” beskryf het.

“Ek is baie hartseer oor die verlies van ‘n hip-hop-held,” het Simmons in ‘n verklaring gesê.

“Chris Lighty was ‘n goeie vriend van my sedert ons kinders was. Hy was ‘n briljante sakevennoot en ek is so trots op alles wat hy bereik het.”

“Hy is die beste voorbeeld van hoe ’n passievolle kind van die straat af in een van die beste bestuurders in die bedryf en ‘n vrygewige weldoener kan verander. Almal wat hom geken het, was lief vir hom, ek inkluis. Hy gaan vreeslik gemis word.”

Scooter Braun, bestuurder van die hartebreker Justin Bieber sowel as die kunstenaar Rihanna het ook albei op Twitter hulde aan Lighty gebring.

“Moeilik om te glo, maar rus sag my vriend Chris Lighty. Te gou weggeneem,” het Braun geskryf.

“Rus in vrede Chris Lighty, my gebede gaan uit aan jou familie en geliefdes! Here, wees genadig,” het Rihanna getweet.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- BangShowBiz

Lees meer oor: 50 cent  |  russell simmons  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.