Law and Order, Heroes maak plek vir nuwe reekse
2010-05-18 11:11
Kaapstad - Die regsdramareeks Law and Order, wat al vir meer as 20 jaar op die kassie pronk, is saam met die wetenskapfiksie-reeks Heroes van die Amerikaanse televisienetwerk NBC verwyder.
Heroes, wat vir vier agtereenvolgende seisoene volgehou het, se dae is getel nadat die aanvanklike goeie kykertal drasties afgeneem het.
Die netwerk het talle ander veranderinge bekendgemaak, soos ’n splinternuwe regsdramereeks en ‘n nuwe kontemporêre weergawe van die 1970-speurverhaal, The Rockford Files.
Kliek hier vir die volledige berig.
Volg Nuus24 op Twitter.