Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Lasterlike' boek ontstel Belgiese koninklikes

2012-10-24 13:34
Tweets Share Share line Print

Brussels – België se koninklike familie verloor heelwat van sy glans in ‘n boek wat Dinsdag in Frans en Nederlands in België gepubliseer is.

Royal Question deur Frederic Deborsu, ‘n joernalis by die RTBF-staatsradio- en -televisienetwerk, gebruik meestal anonieme bronne om 'n beeld van die koninklikes te skets.

Die koniklike familie het die boek se “onjuiste en lasterlike besonderhede” sterk veroordeel en het bygevoeg dat dit die koninklike familie se naam skade aandoen.

RTBF het hom glo van die skrywer gedistansieer en gesê dat die boek geskryf is terwyl hy op verlof was.

Deborsu beweer dat die koning gehoop het om die tuig volgende jaar neer te lê, maar dat separatistiese neigings in die noorde hom gedwing het om aan te bly tot die verkiesing in 2014.

Behalwe vir politieke kwessies fokus die boek ook op huishoudelike stories van die koninklikes.

“Hoekom het koning Albert en koningin Paoloahul hul kinders se opvoeding laat misluk?” vra Deborsu onder andere in die boek.

Stories van baie lede van die koninklike famile, insluitend die koning se alombekende manewales as ‘n jong man, word ook in die boek uitgelig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: belgië  |  koninklikes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Ek het laas baie afduimpies gekry toe ek gese het dat hierdie klein snotkop besig is om sy lewe op te f... Gaan seker weer gestenig word, maar feit bly staan, hy GAAN dit doen en nie baie ver in die toekoms nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 11:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching Gilloolys Interchange
  • Wednesday Fairland - 11:14 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Westbound
    DELAYS approaching Willowview Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.