Forbes: Lady Gaga mees invloedryke ster

2011-05-19 18:00
Tweets Share Share line Print

Lady Gaga is amptelik as die wêreld se mees invloedryke ster benoem.

In Forbes-tydskrif se jaarlikse Celebrity Power 100-lys het dié sanger bekendes soos Oprah Winfrey, wat die top-posisie die afgelope vier jaar beklee het, Justin Bieber en Elton John geklop.

Behalwe vir die $90 miljoen (R622 miljoen) wat sy oor die afgelope 12 maande ingebring het, word die 25-jarige ook gesien as baie invloedryk as gevolg van haar miljoene volgelinge en aanhangers op die sosiale netwerke Twitter en Facebook.

“Lady Gaga is bo-aan ons lys, nie net as gevolg van haar $90 miljoen inkomste nie, maar ook as gevolg van haar 32 miljoen Facebook-aanhangers en 10 miljoen Twitter-volgelinge,” het die tydskrif in ‘n verklaring gesê.

“Daardie aanhangers het gehelp om een miljoen kopieë van haar enkelsnit-treffer, Born This Way, binne slegs vyf dae te verkoop.”

Justin Bieber, Katy Perry en Natalie Portman het onderskeidelik 3de, 12de en 75ste op die invloedryke lys verskyn.

“As dit 10 jaar gelede was, sou Bieber nog sy musiek in klein klubs en by skole gespeel het, maar te danke aan die internet is hy ‘n sensasie. Sy eerste treffer, Baby, is 500 miljoen keer op YouTube gekyk.”

Nietemin het Britney Spears en die Harry Potter-akteur Daniel Radcliffe dit nie tot op die lys gemaak nie, ten spyte daarvan dat hulle vorige jare daarop verskyn het.

Forbes se Celebrity Power List 2011 Top 20


1. Lady Gaga
2. Oprah Winfrey
3. Justin Bieber
4. U2
5. Sir Elton John
6. Tiger Woods
7. Taylor Swift
8. Bon Jovi
9. Simon Cowell
10. Lebron James
11. Angelina Jolie
12. Katy Perry
13. Johnny Depp
14. Kobe Bryant
15. Leonardo DiCaprio
16. Black Eyed Peas
17. Donald Trump
18. Dr. Phil McGraw
19. Tyler Perry
20. Sir Paul McCartney

- iol

 

Lees meer oor: lady gaga  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.