Lady Gaga maak amok op lughawe

2010-03-12 13:43
Tweets Share Share line Print

Londen –  Lady Gaga is onlangs deur sekuriteitsbeamptes by ‘n lughawe vasgevat nadat sy geweier het om van een van haar reuse hoede ontslae te raak sodat sy uitgeken kan word.

Meeste sterre skuil agter ‘n groot donkerbril maar die sangeres het ‘n reuse hoed met ‘n swart sluier en ‘n sonbril aangehad. Sy het op ‘n lughawe in Los Angeles geweier om daarvan ontslae te raak toe haar paspoort nagegaan moes word.

Sekuriteitsbeamptes het geen ander keuse gehad as om Lady Gaga weg te neem en in ‘n private kamer uit te ken nie. Sy is 15 minute later vrygelaat en was nog betyds vir haar vlug.

Lees hier meer
 

Lees meer oor: lady gaga  |  vermaak  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Braamsé sê... Baie geluk Dieter en Martelize. Nou moet Mijean 'n boetie kry. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Chief Safety Officer (Mining)

Mpumalanga Other
EOH Recruitment Solutions
R48000 - R55000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XL Super Cab Dsl
2007
R 169,995.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D 10-s Dsl Bus MY07
2011
R 319,900.00

MERCEDES-BENZ

C180 BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.