Lady Gaga bang sy word soos Lennon vermoor

2010-10-14 04:19
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Lady Gaga se lyfwag moet oor haar waak terwyl sy slaap.

Die sangeres is glo bang dat sy deur ‘n mal aanhanger vermoor sal word op ‘n soortgelyke manier wat die Beatles-legende John Lennon vermoor is.

Lennon is in 1980 op die trappe van sy huis doodgeskiet.

Gevolglik het Lady Gaga haar sekuriteit opgeskerp sodat hulle te alle tye by haar is en sy het selfs van haar sekuriteitspersoneel na haar woning in New York geskuif.

Volgens ‘n bron dink Lady Gaga dat van haar aanhangers se briewe effens skrikwekkend is.

Sommige van haar aanhangers het glo ‘n obsessie met haar en maak vreemde aanmerkings soos dat hulle nie gelukkig sal wees totdat hulle saam met haar sterf nie.

“Sy is bekommerd oor hoe John Lennon gesterf het en sy is bang dat dieselfde met gaar sal gebeur. Sy het hierdie vreeslike gedagtes dat daar dalk planne is om haar te vermoor.”

Lees meer by Tonight

Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: lady gaga  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.