Kunstenaar wat versamelaars flous vas vir bedrog

2011-09-27 23:04
Tweets Share Share line Print

Parys – ‘n Duitser het erken dat dit vir hom heerlik was om kenners en versamelaars met 14 nagemaakte skilderye te flous.

Hy het die skilderye vir miljoene rande verkoop.

Vier mense wat betrokke is, word in Cologne aangekla van bedrog van €16 miljoen (sowat R129 miljoen).

Wolfgang B (60), was die eerste beskuldigde wat skuld erken het toe hy ‘n pleitooreenkoms aanvaar het.

Volgens die pleitooreenkoms sal hy nie meer as ses jaar agter tralies hoef te spandeer nie.

Skatryk versamelaars is om die bos gelei en het skeppings deur Duitse en Nederlandse skilders uit die 1920’s aangekoop, wat nooit deur hulle geskilder is nie.

Volgens die swendelaars het die skilderye aan Werner Jaegers behoort, ‘n kunsversamelaar wat baie privaat was.

“In my geestesoog het ek skilderye opgeroep wat dié skilders kon gedoen het,” het Wolfgang verduidelik.

Wolfgang se van word volgens Duitse privaatheidsmaatreëls uit die media gehou.

Hy het nooit sy graad in kuns klaargemaak nie, maar het in die 1970’s as ‘n professionele nabootser van ou meesters se skilderye geld gemaak.

Hy vertel dat hy nooit van die kunsmark of kunsversamelaars gehou het nie en dat hy dit geniet het om hulle te flous.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: bedrog  |  kuns

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.