Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Koninklikes ontstoke oor nóg Kate-foto's

2013-02-13 10:30
Tweets Share Share line Print

Londen – 'n Italiaanse tydskrif wat verlede jaar ook naakfoto’s van prins William se vrou, Kate Middleton, gepubliseer het, oorweeg dit glo om nuwe intieme foto’s van haar met die wêreld te deel.

Dié jongste foto's van die hertogin van Cambridge is glo tydens ‘n vakansie in die Karibiese Eilande geneem.

Die koninklike familie het die tydskrif se planne egter skerp gekritiseer.

Die St. James-paleis het Dinsdag in 'n verklaring sy teleurstelling uitgespreek oor die moontlike publisering van die foto’s, en gesê dit is ‘n direkte skending van die paartjie se reg op privaatheid.

Dis egter nie duidelik of regstappe teen die glanstydskrif oorweeg word nie.

Die tydskrif, Chi, beplan glo om Woensdag die foto’s te publiseer. Dit wys glo hoe Middleton op die Mustique-eiland in ‘n bikini saam met William rondloop.

Die tydskrif, wat deur die voormalige Italiaanse premier Silvio Berlusconi besit word, was verlede September een van 'n paar skinderblaaie wat naakfoto’s van die hertogin gepubliseer het ná 'n Franse tydskrif dit aanvanklik gedoen het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Hy was slegs skuldig bevind op net vier aanklagte van sabotasie. Nie 'n enkele klag van hoogverraad of moord of terreur nie. Die howe het hom onskulding bevind op al hierdie aanklagte. Ja, onskuldig. Verder is hy gevonnis vir lidmaadskap van, en die bevordering van die doele van 'n verbode organisasie. Dis is baie beslis 'n "politieke geloof" straf. Dit was 'n misdaad net om 'n ANC of PAC of SAKP lid te wees, al het jy niks gedoen nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.