Kommer dat Zietsman se nier nie reg werk nie

2011-05-09 07:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dokters was gister bekommerd dat die nier wat die kabaretkuns­tenaar Elsabé Zietsman aan haar susterskind geskenk het, deur dié se liggaam verwerp word.

Retha Schoeman, ma van Retha Schoeman (28), het gesê ’n biopsie het getoon dat dit net akute nierskok is.
Volgens haar is dit iets wat vanself sal opklaar.

“Die nier skei wel urine af, maar nog nie naastenby genoeg nie. Ons was baie bekommerd, maar is nou weer vol hoop nadat ons met die dokters gesels het.”

Schoeman sukkel al sedert haar tienerjare met nierversaking en het op 14 ’n nier van haar ma gekry.

Dié nier, asook ’n kadawer-nier wat daarna ingeplant is, is elke keer ná sowat twee jaar verwerp, onder meer nadat sy infeksies opgedoen het.

Volgens Schoeman sr. is haar dogter steeds in die waakeenheid in die Jakaranda-hospitaal in Pretoria, maar dit gaan baie goed met haar.

“Sy lag baie en is weer vol grappies. Daai ene is mos ’n regte trooper.”

Zietsman is Saterdagmiddag uit die hoësorgeenheid in die hospitaal na ’n gewone saal oorgeplaas, maar het gesê sy verduur steeds baie pyn.

“Die dokters het vir my gesê ek sal ná vyf dae ontslaan word, maar soos ek nou voel weet ek nie of dit gaan gebeur nie.

“Dit is ek wat hier lê en vrek; daai ander ene is op en wakker,” het sy grappenderwys bygevoeg. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.