Kim het die beste agterstewe ter wêreld
2012-02-07 10:00
Los Angeles – Kim Kardashian is amptelik die eienaar van die wêreld se beste agterstewe.
Die 31-jarige sosiale vlinder het stof in die oë van Rihanna, Scarlett Johansson en Pixie Lott geskop om die gesogte titel te verower.
Meer as 2 000 lesers van die tydskrif ZOO het vir hul gunsteling agterstewe gestem.
"Kim se kurwes wêreldbekend, so daar kan regtig net een wenner wees wanneer dit kom by die wêreld se beste agterstewe," het Damien McSorley, redakteur van ZOO, gesê.
Hier's die top-20:
1. Kim Kardashian
2. Rihanna
3. Geena Mullins
4. Pixie Lott
5. Caitlin Wynters
6. Scarlett Johansson
7. Charlotte Herbert
8. Keyra Agustina
9. Melissa D
10. Stacey Pool
11. Shakira
12. Jessica Biel
13. Amii Grove
14. Jessica-Jane Clement
15. Beyoncé
16. Michelle Keegan
17. Paige Tyler
18. Frankie Sandford
19. Georgia Salpa
20. Sammy Braddy
– Lees meer hier
– Volg Nuus24 op Twitter