Kim Kardashian erken sy moenie in sprokieswêreld leef

2012-01-09 22:08
Tweets Share Share line Print

Los angeles - Kim Kardashian het geweet haar huwelik met Kris Humphries was verby toe sy verlig was om weg van hom te kom.

Die 31-jarige televisiester – wat in Oktober aangekondig het dat sy ná slegs 72 dae van getroude lewe van Humphries gaan skei – het voor die egskeiding erken dat getroude lewe met Kris nie is soos was sy verwag het dit gaan wees nie.

Tydens ‘n episode van Kourtney & Kim Take New York het sy aan haar ma, Kris Jenner, gesê: “Ek kan dit nie regtig verduidelik nie. Ek voel ‘n mate van verligting dat ek hier is. Daar is iets in my verhouding wat net nie vir my reg voel nie.

“Ek leer net baie dinge van hom wat ek nooit vantevore geweet het nie. Getroude lewe is net nie wat ek gedink het dit saam met hom sou wees nie.”

Sy het voorheen erken: “Ek sal altyd ‘n romantikus wees. Dit beteken dat ek glo in liefde en die droom van ‘n perfekte verhouding, maar my idee daarvan het verander.

“Ek dink nie ek moet in ‘n sprokieswêreld soos dit lewe nie. Ek dink dat ek dalk net ‘n bietjie wakker moet skrik  en ‘n bietjie meer realisties moet wees. Wat ek wil hê is nie moontlik nie.”

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- BangShowBiz

Lees meer oor: kim kardashian

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.